
=====================================================================
Beterskap vir moe meisie (AV 5:1)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


Beterskap vir moe meisie

Prof. Kas Landman,   Departement Afrikaans, Unisa.

"EK soek nie Afrikaans op blikkies nie" (Linette Retief in AV, September 1997) -- ek verwys na die geskryf van die moe, gatvolle meisie in 
die bed met die grootverseboek. Die geskryf (sonder s en r?) klink vir my na te veel gat en te min hoof en hart, maar as sy so voel, moet 
sy ma liewes innie bed bly en van blikke en bottels af wegbly -- netnou sny sy vir haar en kry sy nog bloedvergifting ook en steek sommer 
nog dommer en lawwer mense met die soort siekgeit aan en dan dink hulle ook blikke en bottels wat net ingels op is, is mooi.

Om so vriendelik teenoor Engels te wees, is gewoon simpel -- om so skaam vir Afrikaanse te wees, is donners simpel!

Vir die Afrikaansonvriendelike en -vyandige mense is daar geen verskil tussen 'n bierblikkie, 'n speserybotteltjie, ens. en 'n universiteit 
of die Parlement nie. Die klein oortredinkies en misdaadjies soos die veronagsaming van verkeersrels en -tekens is nie los te dink en los 
te maak van die totale misdaadwerklikheid van ons land nie. Net so min is daar 'n verskil tussen die weglaat van Afrikaans op bierblikkies, 
speserybotteltjies, ens. en pogings tot sluiting van departemente Afrikaans aan universiteite.

Beterskap vir die gatvolle meisie wat nie Afrikaans op blikkies soek nie.

Terug na bo

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av5115.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999     Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Januarie 1998 /// Geen middelmatigheid vir ons jeug (AV 5:1) /// 
Afrikaans en die Universiteit van Natal (AV 5:1) /// Die Stigting nou en vorentoe (AV 5:1) /// Medewerker van die Boekebeurs in Vlaandere 
(AV 5:1) /// Hartlik dank vir die terugvoering (AV 5:1) /// Di Afrikaans staan nie in woordeboeke nie (AV 5:1) /// Hou op kla en doen iets 
positiefs! (AV 5:1) /// M-Net se verhouding tot Afrikaans (AV 5:1) /// Afrikaans in 'n demokratiserende Suid-Afrika (AV 5:1) /// Fase Twee 
van di inisiatief l nog voor (AV 5:1) /// Taalkreatief? vir seker Afrikaans kreatief (AV 5:1) /// (Her)ontdek Nederlands via Afrika (AV 
5:1) /// Dit gaan goed met Afrikaans in die Oos-Kaap (AV 5:1) /// Vroeg al gestry vir Afrikaans (AV 5:1) /// Beterskap vir moe meisie (AV 
5:1) /// Nederland leer kinders die waarde van lees (AV 5:1) /// In die speurroman tel die Jakob sonder die ware (AV 5:1) /// Geen 
anglisisme nie (AV 5:1) /// Afrikaans word net in SA gesing -- s wie? (AV 5:1) /// Die antwoord is: aanpasbaarheid /// Ons Angel-Saksiese 
pleknaamgewing (AV 5:1) /// Privaat skole verseker moedertaalonderwys (AV 5:1) /// Andertaliges daag mekaar in Afrikaans uit (AV 5:1) /// 
Niks doen dit soos Afrikaans nie (AV 5:1) /// Radio sonder grense vandag (AV 5:1) /// Grootword met Boerneef en boeremusiek (AV 5:1) /// 'n 
Glimlag vir Anna (AV 5:1) ///

